Discover the wonder
of
Aloe Ferox

What our clients are saying

« »

Baie dankie vir jou puik diens. Die produkte is die beste en werk uitstekend. Dankie ook vir die vinnige aflewering. Puik puik puik!!! – I.E

Die produkte is die beste en werk uitstekend

My vel voel soos ‘n baba se boudjies 😁” (From a client with very sensitive skin, after using Cleansing Cream, Super Aloe Gel and Moisturizing Day)

My vel voel soos ‘n baba se boudjies

I am very satisfied with the skincare products – my face feels alive! Thank you!

I am very satisfied with the skincare products

Retha, baie dankie ek het my bestelling ontvang. Dankie vir jou persoonlike aandag en nota en spesiale bederf saamgestuur. Dis altyd lekker om iets van jou te ontvang.

Dis altyd lekker om iets van jou te ontvang

Hi! Got my order. Thanks for my lovely Hand & Body Lotion – absolutely love the feel on my hands! Also love my soap! Got mum hooked on the skincare range. Thanks for excellent service and for packing our items so beautifully! – A.T

Absolutely love the feel on my hands!

Hallo Retha. Baie dankie, ek het my pakkie ontvang. Dankie vir die samples en vir die uitstekende diens wat jy lewer. Baie besighede kan by jou leer hoe dit gedoen moet word. Jou pakkies is altyd mooi en netjies verpak. – A.H

Uitstekende Diens

My colleagues are noticing a change on my face. My face looks great! Thank you!

Improvements Being Noticed

Baie dankie vir jou goeie vinnige diens! Ek waardeer dit! Jy het nou beslis nog ‘n koper by gekry. – M.G

Vinnige Diens!

We make use of PayFast – South Africa’s leading payment gateway for fast and secure online payments for your Aloe Ferox products.

Free delivery to George and surrounds. R80 delivery fee to Mosselbay and surrounds. For all other destinations in SA, we make use of professional courier services that deliver to your door at only R120.

Read and learn more about the amazing Cape Aloe and our affordable range of products. We will also let you in behind the scenes of how the aloes are harvested and our products created.


Discover more from Aloe Ferox SA

Subscribe to get the latest posts to your email.

Open chat
1
Can We Assist You
Hello, how can we be of assistance.