Eet Jouself Slank Gids

R20.00 R17.00

Eet Jouself Slank Gids

Met hierdie gids sal jy leer hoe om jouself slank te eet!
Jy gaan leer hoe om gesond te eet, sonder om jou kos te weeg of kalorieë te tel.
Hierdie gids bevat ook ‘n paar maklike resepte vir die hele gesin.